TIPS

 TIPS ON BUYING SCHOOL UNIFORMS

 

  1. ALWAYS BUY SUMMER UNIFORMS AUGUST/SEPTEMBER. DONT WAIT FOR THE NEW YEAR. IF YOU BUY SUMMER UNIFORMS IN AUGUST/SEPTEMBER YOU GET LONGER WEAR OUT OF IT.
  2. WINTER UNIFORMS SHOULD BE PURCHASED ALREADY IN MARCH TO MAKE SURE YOU GET STOCK.
  3. GRADE 1 & GRADE 8 PUPILS FOR THE NEW YEAR, SHOULD BUY AT THE LATEST MIDDLE DECEMBER TO INSURE THAT YOU GET ALL NEEDED.
  4. JANUARY IS HECTIC AND A RUSH IN ALL SHOPS. TRY TO AVOID BUYING YOUR SCHOOL ITEMS DURING THIS TIME.
  5. IF YOU HAVE A CHILD THAT HAS A PROBLEM FIGURE, PLEASE COME AND SEE US. WE ARE ALWAYS WILLING TO PLACE SPECIAL ORDERS. SPECIAL ORDERS SHOULD BE PLACED AT LEAST 3 MONTHS AHEAD OF THE SEASON.
  6. PLEASE BRING YOUR CHILDREN ALONG FOR FITTINGS. SCHOOL SIZES IS NOT THE SAME AS MODERN CLOTHING AND WE CANT JUDGE AN AGE TO A SIZE!

 

IF YOU HAVE ANY QUERIES, PLEASE FEEL FREE TO CONTACT US FOR HELP!

 

RAAD OM SKOOLDRAG TE KOOP

 

  1. KOOP SOMERSDRAG AUGUSTUS/SEPTEMBER AL. MOENIE WAG VIR DIE NUWE JAAR NIE. AS U ALREEDS IN AUGUSTUS/SEPTEMBER SOMERSDRAG KOOP, KRY U KIND LANGER DRA UIT DIE KLERE.
  2. WINTER SKOOLDRAG MOET ALREEDS IN MAART AANGEKOOP WORD OM TE VERSEKER DAT U ALLES KRY WAT NODIG IS.
  3. NUWE GRAAD 1 & 8 LEERDERS MOET OP DIE LAATSTE MIDDEL DESEMBER NUWE SKOOLDRAG KOOP. DIT VERSEKER U NET DAT U ALLES WAT NODIG IS KRY.
  4. JANUARIE MAAND IS MAL & BAIE BEDRYWIG. OM LANG TOUE TE VERMY EN TELEURSTELLING, DOEN VROEGTYDIG U SKOOL AANKOPE VIR DIE NUWE JAAR.
  5. AS U KIND 'N PROBLEEM FIGUUR HET, KOM SIEN ONS GERUS. ONS IS ALTYD BEREID OM SPESIALE BESTELLINGS TE PLAAS. SPESIALE BESTELLINGS MOET TEN MINSTE 3 MAANDE VOOR DIE SEISOEN AANBREEK GEPLAAS WORD.
  6. BRING ASSEBLIEF U KINDERS SAAM VIR AANPAS. SKOOLKLERE GROOTTES IS NIE DIESELFDE AS MODEKLERE NIE, EN ONS KAN NIE OUDERDOM BY GROOTTES SKAT NIE.

 

INDIEN U ENIGE VRAE HET, SKAKEL ONS GERUS VIR HULP!