Laerskool Wierdapark

 Laerskool Wierdapark

Willem Bothastraat 256, Wierdapark, Centurion, Tel: 012-654 3350

Web adres: www.laerskoolwierdapark.co.za


Dogters & Seuns Somersdrag

Graad 1-3

Hemp - Wit golfhemp met skool logo op geborduur

Broek -Groen micro active kortbroek

Kouse - Wit enkelkouse of Wierda kouse

Trui - Bottelgroen met strepe

Pullover - Bottelgroen met strepe

Baadjie - Voorgeskrewe Sweetpakbaadjie - Nuwe baadjie 2016 beskikbaar

Skoene - Oorwegend wit tekkies

Dogters mag skoolrokke dra in somer vanaf graad 1 tot 3


DOGTERS SOMER - Graad 4-7

Skoolrok - Geruite wit & groen skoolrok

Kouse - wit enkelkouse

Trui - Bottelgroen met strepe

Pullover - Bottelgroen strepe

Skoene - swart skoolskoene

Baadjie - Voorgeskrewe sweetpakbaadjie


Dogters & Seuns Wintersdrag

Graad 1-3

Sweetpak - Volledige sweetpak

Hemp - Wit langmou golfhemp met Wierdas 

Trui & Pullover kan saam met wintersklere gedra word

Kouse - wit enkelkouse of Wierda kouse

Skoene - oorwegend wit tekkies

Dogters mag skoolrok saam met swart gebreide wolkouse dra in winter


Seuns Somersdrag Graad 4-7

Kortmou Hemp - wit met skoolwapen op sak

Grys kortbroeke

Grys knie kouse

Swart skoolskoene

Trui - Bottelgroen met strepe

Pullover - Bottelgroen met strepe

Baadjie - Voorgeskrewe sweetpakbaadjie


Dogters Winterdrag Graad 4-7


Wit Langmou hemde met skoolwapen op sak

Gryslangbroeke

Sweetpakbaadjie

Voorgeskrewe Langmou truie

Pullover

Somersrokke mag met lang swart wol sykouse gedra word


 

Maretha's verskaf alle bogenoemde items behalwe wit tekkies en swart skoolskoene.

Tekkies & skoene kan enige plek gekoop word.


Ons verskaf geen sportsdrag van Ls Wierdapark nie!

 

 

 

 

 GROOT RUGSAKKE MET SKOOLWAPEN!

 MOU-LOSE OORTREK TRUI & LANGMOU TRUI

 DOGTERS SOMERS ROK