Marethas' Site

Laerskool Swartkop, Valhalla, Pretoria

Tel: 012-654 1181

www.swartkop.co.za

epos: swartkop@swartkop.co.za



Skooldrag


Somersdrag - Dogters

Geruite Rokkie - REEDS BESKIKBAAR
Wit kort kousies - BESKIKBAAR
Swart skoolskoene
Lycra Turqois ski-pand (opsioneel, om onder die rokkies te dra) BESKIKBAAR

Skool Windbreker - BESKIKBAAR

Somersdrag - Seuns

Grys kortbroek - BESKIKBAAR
Grys kortmou hemp - BESKIKBAAR
Grys lang kouse met strepe - BESKIKBAAR
Swart skoolskoene

Skool Windbreker - BESKIKBAAR

Wintersdrag - Dogters

Navy blou romp of langbroek
Wit langmou hemp
Turqois das
Navy blou trui - Beskikbaar
Navy blou Dri-Mac
Navy blou lang kouse
Navy blou pull-over (opsioneel) - Beskikbaar

Wintersdrag - Seuns

Grys langbroek
Grys langmou hemp
Grys lang kouse
Navy blou trui - Beskikbaar
Navy blou Dri-Mac
Navy blou pull-over (opsioneel) - Beskikbaar


KLEREBANK

Goeie tweede handse klere is by die skool beskikbaar.


S

SKOOLTASSE



MET WAPEN

 Dogters


Somers


Rokke

 WINDBREKER