HOERSKOOL ZWARTKOP

Ou Johannesburgweg, Swartkop, Centurion 

Tel: 012-654 4747

Web adres: www.zwarries.co.za

Dogters Somersdrag

Romp - Navy 6 paneel skoolromp (nuwe styl 2009)

Langbroek - Navy hipster (nuwe broek vir 2009)

Hemp - Ligblou kortmou hemp

Kouse - Navy enkelkouse

Pullover - Navy met strepe

Hotpants - Navy

Skoene - Swart skoolskoene

Dogters Wintersdrag

Romp & Langbroek dieselfde as in somer

Hemp - Ligblou Langmou skoolhemp

Das - Navy met skoolwapen (verpligtend)

Sykouse - Navy tights wat met romp gedra word

Kleurbaadjie met skoolwapen

Seuns Somersdrag

Hemp - Ligblou kortmou skoolhemp

Broek - Grys Langbroek of grys kortbroek

Kouse - Grys kniekouse met strepe

Pullover - Navy met strepe

Skoene - Swart skoolskoene

Seuns Wintersdrag

Hemp - Ligblou langmouhemp

Broek - Grys langbroek

 Pullover dieselfde as in somer

Kouse - Grys met strepe

Kleurbaadjie met wapen

 

MATRIEK DASSE WORD SLEGS BY MARETHA'S VERKOOP!

 

ALLE BOGENOEMDE ITEMS IS

BESKIKBAAR BY MARETHA'S!!

ZWARRIES VERKOOP ALLE SPORT UITRUSTINGS DIREK VANAF DIE SKOOL!!

 

 DOGTERS WINTERSDRAG

 KLEURBAADJIE

 VLR DAS, SKOOL DAS, MATRIEK DAS

 SEUNS KOUSE

 DOGTERS NAVY LANGBROEK & SOMERS HEMP

Make a Free Website with Yola.