Hoerskool Eldoraigne


Dogters Somersdrag


Romp - Bottelgroen skoolromp

Langbroek - Bottelgroen semi-hipster

Hemp - Liggroen oopslaan bloes

Kouse - Bottelgroen enkelkouse

Pullover - Bottelgroen met strepe

Hotpants - Bottelgroen

Skoene - Swart dogters skoene met bandjie

Dogters Wintersdrag

Romp & Langbroek dieselfde as in somer

Pullover - Bottel groen met strepe in nek en middel

Trui - Langmou met strepe in nek en middel

Hemp - Liggroen langmouhemp

Kouse - Swart Wol Tights

Das - Skooldas met logo op geborduur

Kleurbaadjie verpligtend in winter

Seuns Somersdrag

Hemp - Liggroen kortmou skoolhemo

Broek - Grys Kort of Langbroek

Pullover - bottelgroen met strepe

Kouse - grys langkouse met strepe

Skoene - Swart skoolskoene

Seuns Wintersdrag

Hemp - Liggroen Langmouhemp

Broek - Grys Langbroek

Pullover - Bottelgroen met strepe

Trui - Langmou met strepe in nek en middel

Kouse - Grys kniekouse met strepe

Kleurbaadjie verpligtend in winter


SWEETPAKKE EN VRYDAGHEMDE SAL VANAF 


NOVEMBER 2016 


BESKIKBAAR WEES


ALLE BOGENOEMDE ITEMS IS BESKIKBAAR BY MARETHA'S


 KLEURBAADJIE

 Seuns Kouse