Hoerskool Centurion

HOERSKOOL CENTURION

Selbournelaan, Lyttelton, Centurion Tel: 012-664 5803

Web adres: hscenturion.co.za

Dogters Somersdrag

Romp - Maroon romp

Langbroek - Maroon hipster (kan in somer gedra word)

Hemp - Geruite oopslaan bloes

Kouse- Wit enkelkouse

Trui - Maroon skooltrui met strepe

Pullover - Maroon met strepe

Hotpants - maroon

Skoene - Swart skoolskoene

Dogters Wintersdrag

Romp & Langbroek dieselfde as in die somer

Hemp - Langmou geruite oopslaan hemp

Kouse - Maroon met strepe

Sykouse - Swart "Tights"

Trui & Pullover dieselfde as in die somer

Kleurbaadjie - Maroon met skoolwapen

Seuns Somersdrag

Hemp - Wit kortmou skoolhemp

Broek - Grys kortbroek of langbroek

Kouse - Grys met strepe

Skooltrui - Maroon met strepe

Pullover - Maroon met strepe

Skoene - Swart skoolskoene

Seuns Wintersdrag

Hemp - Wit langmou skoolhemp

Broek - Grys Langbroek

Kouse - Grys met strepe

Trui & Pullover dieselfde as in somer

Das - Amptelike skooldas met wapen

Baadjie - Maroon met skoolwapen


Alle bogenoemde items is beskikbaar by Maretha's



 

   DOGTERS SOMERS BLOES, ROMP, PULLOVER,  WINTERS KOUSE

 SEUNS DAS, MATRIEK DAS

 KLEURBAADJIE